Skip to content

Ons storie

Fantasi spesialiseer in die uitgee van hoë gehalte, kleurvolle kinderboeke. Ons gee ou en nuwe stories uit – van bekende sprokies tot oorspronklike skeppings. Ons doen koproduksies saam met oorsese uitgewers en koop en verkoop internasionale regte. Fundi is ’n druknaam wat fokus op leesstof vir tieners en ouer leser, onder andere die geliefde Oloff die Seerower-reeks. Ons nuutste byvoeging – Fantasidigi – bied ’n tuiste vir ons luisterboeke en digitale uitgawes.

Van potlood
tot persona

Paragraaf oor illustrasies en illustreerders.

Teks uitstaande. Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Sed do eiusmod tempor incididunt ut labore et dolore magna aliqua. Ut enim ad minim veniam, quis nostrud exercitation ullamco laboris nisi ut aliquip ex ea commodo consequat.

Duis aute irure dolor in reprehenderit in voluptate velit esse cillum dolore eu fugiat nulla pariatur. Excepteur sint occaecat cupidatat non proident, sunt in culpa qui officia deserunt mollit anim id est laborum.

2

Waar jy ons kan vind.

Ons boeke is landswyd by toonaangewende boekwinkels beskikbaar, waaronder Bargain Books, PNA en Exclusive Books. Jy is baie welkom om gesig te kom wys (ons sal nooit “nee” sê vir kolwyntjies nie!), maar onthou asseblief dat ons nie ’n “boekwinkel” in die ware sin van die woord is nie, maar slegs agter die skerms werk, dus hou ons net ’n beperkte voorraad van ons boeke hier aan en ons het ook nie kredietkaartfasiliteite beskikbaar nie.

Adres/Address

Kremetartstraat 65, Val-de-Grace, Pretoria

Handelsure

Maandag – Vrydag
9am – 5pm